Monday, June 8, 2009

Animal Care

Na die Site gide kursus het ons begin met Animal care. Ons het die wette en legilasies geleer en gaan naweke in die Wildlife Centre werk om die praktiese gedeelte daarvan te doen. Ons moes 'n slide show maak oor Sondela se WLC of ons moes ons eie ene ontwerp het. Dit was alles baie interessant behalwe die wette wat baie moeilik was.

No comments:

Post a Comment