Monday, May 11, 2009

Ecology



Ons het die eerste week oor Ekologie geller en gesien waar pas als in die natuur in. Dat elke ding sy eie spesiale plekkie het onder die son en dat een organisme nie sonder 'n ander kan voort leef nie. Ek het selfs meer geleer oor iets so klein soos 'n ou stuk hout wat net in die veld lĂȘ. Dit was alles baie interresant en ons fasuliteerder het alle moontlike kennis aan ons op 'n baie maklike en interresante manier oor gedra en selfs persoonlike ervarings by gegee.

No comments:

Post a Comment