Monday, June 8, 2009

Fire course

Die week gaan ons met die vuur bevegting begin. Van volgende week af word ons groep in twee verdeel waarvan die een groep verder aan gaan met die toergidse en ons groep gaan met die natuur bewaaring begin vir die volgende 24 weke. Dit klink baie interessant, maar ek sal graag eerder wou aangaan met die toergids gedeelte sodat dit klaar kan wees voor ons met die 2de vak begin.

No comments:

Post a Comment